Saturday, 26 May 2012

Durbanville Hills

25 Mei '12


Ek het Durbanville toe gery om fotos af te laai, toe ek amper my kar van die pad af ry omdat ek so in vervoering is met alles wat rondom my So mooi is. Ek het die Here se inkleurboek ontdek! En my kamera was nie by my nie, so die selfoon moes maar doen. Kyk net al die kleure!! dis Stunning! En dis 'n klipgooi van my af. Sjoe, maar ek is gebless om in hierdie beeldskone plek te bly. op tye soos die voel dit onwerklik. Genade, dis mooi!Enough said, die fotos spreek vanself..






3 comments:

  1. WOW dis asemrowend verby!!!

    ReplyDelete
  2. Dit is! Ek sal julle volgende week gaan wys.

    ReplyDelete
  3. Sjoe Mara dit is mooi. Dt lyk omtrent soos n prentice en man nie war weeks nie!

    ReplyDelete