Dag afsluit..

 
The sunrise is God's greeting - the Sunset, His Signature

 So, hier is paar signatures..

Einde van die werksdag is Elke dag 'n Blessing vir ons. Strand of parkie, of sommer net stunning sonsondergang by die venster uit. Selfs Damien kan nie genoeg kry van ons mooi strand en Tafelberg nie. Om die see te kan ruik en sand tussen tone te voel kan ek nou nie met julle deel nie, maar ek kan wel fotos hier sit om te wys wat ons op daaglikse basis gelukkig genoeg is om te sien.. Geniet dit, en hopelik is dit inspirerend genoeg vir julle om te kom kuier..

Uit my Studio se venster


Was weer een aand by Jp, en beleef hoe verander die sonsondergang binne minute.

Kaapstad stadion - Louie Giglio

Gordonsbaai


Pad by Gordonsbaai
Pad by Strand



"You, o God, make the dawn and the sunset shout for joy"        Psalm 66:8b




Maestro's
Eden on Bay. Big Bay

My eerste Kaap blommetjie wat Damien vir my gepluk het


Popham straat


Kan nie genoeg kry van my golwe nie..



Love my see








2 comments:

  1. WOW!!! Woorde kan nie regtig beskryf hoe mooi hierdie is nie ...

    ReplyDelete
  2. Nope, dit kan nie. En elke aand lyk dit anders.
    Dis verskriklik mooi, veral as dit bietjie koeler is.
    En die mooi pienk is gewoonlik die warm dae

    ReplyDelete