en natuurlik die Wyn..

Hier is wyn, soos manna in die woenstyn was, Volop en nie heeltemal verniet nie, maar definitief baie goedkoper as wat ons aan gewoond is.
Soos ek die Kaap leer ken, sal ek met graagte al die wyne wat my beindruk met julle deel.
use it, don't use it..
Enjoy!

Toe Luzanne hier was, het Jp die wyn gebring vir kuiertjie.. En dis nou amptelik my sussie se Rooiwyn voorkeur.. Landskroon Shiraz


Hier is sommer lekker bottel Diemersfontein wat Helena gebring het, toe hulle by my kom eet het. Heerlik!!
 Coffee Pinotage van Woolies








Suza en Dewald hulle het kom eet, ek dink hulle het hierdie rooietjie saamgebring. Robertson Ruby Cabernet 2011
Heerlike rooiwyn van Clos Malverne, Cabernet Sauvignon Merlot. Henning het vir my die outjie gekoop toe ons op plaas was.


Hoogtepunt van die Jaar aangaande wyn - Wacky Winefest in Robertsons
Gautengers het afgekom vir die een!! Was fantasties verby. Sien voorblad vir Hele storie en al die wyn en al die proe..


Sjoe, ek het so lanklaas wyn opgesit julle sal dink ons drink net water, en cocktails, haha, Of nie!!
Hier is 2 baie lekker rooiwyne, veral die "Father & Son", kan maar definitief op elkeen sy wynrak kom..
 By Onskuld gaan eet op sy ouma se verjaarsdag, en die heerlike wyntjie gedrink

Bettiesbaai wyntjie - Cabernet Sauvignon Merlot

Ek is LEGAL!! Wooohooo!!! Ek het my Wyn PASPOORT gekry, en hy het sy 1ste stempel gekry op my verjaarsdag!!

R100, dan het jy paspoort vir tasting ens by 14 wynplase. Geldig vir jaar.
  • 'Bohemian Crystal Wine Goblets'
1ste Tip! gaan koop onmiddelik ordentlike 'Bohemian Crystal Wine Goblets' by Checkers (van alle plekke) R29
Alles proe net soveel beter uit 'n mooi glas uit, en die glase is Stunning.
Die glas vat 800ml wyn (jip, 'n bottel), so jy kan heerlik kuier op 1 glas wyn, haha
jaja, ek weet mens maak hom nie vol nie, hehe


  •  Odd Bin nr 703
Ons het kans gevat en die Odd Bin gekoop, en ons was baie beindruk, heerlik Pinotage uit die Paarl.
' One for coffee and wine lovers alike, a rush of chocolate, cinnamon and cherries'
http://www.oddbins.co.za/

Hierdie een kan jy maar in die wynrak sit sommer vir lekker kuier as vriende oorkom vir ete. R39

  • Obikwa Merlot 2011
OBiKWA light ruby Merlot is medium-bodied and a real hit amongst the red wine-lovers

Hier is nog lekker kuier wyn om net in die kas te hè.R26
 Lekker vir Maandae aande Greys Anatomy kyk by Alfie







3 comments:

  1. Jy mag maar een glas wyn 'n aand geniet my Nig ... Hehe ... maar net een hoor!!!

    ReplyDelete
  2. Ai daar gooi hy my af! Nou moet ek weer skryf! Ek het sulke mooi glase in n kas hier ontdek!!! haha Nou moet ek nog net die wyn koop!!Nou hoef jy nie net koffie by McD te drink nie! Niemand sien jou nie!! drink soveel as jy wil moet dan net nie gaan swem nie!hiehie

    ReplyDelete
    Replies
    1. haha, histeries, imagine that, sit en wyndrink in McDonalds.
      Ek het my glase wat ek moes agterlaat so baie gemis , dat ek maar net 2 nuwes Moes gaan koop. As jy eers uit die beste glase gedrink het, is die ander glase net nie meer goed genoeg nie, haha.

      Delete