Eish julle, ek raak agter
Kobus en Fiena
24 -25 Okt '12
Hulle was in Kaapsted om oom Kobus se suster te kom groet, toe kom kuier hulle heerlik by my, en nou het ek die mooiste foto van hulle!!Ons wou gaan sundowners op die strand, maar hulle is toe bietjie laat, maar ons was steeds strand toe.
Oorgeslaap, lekker gekuier, en dankie oom Kobus vir die lekker wyntjie
Hulle hou amptelike rekord vir langste ry net oor die 9ure vanaf Blouberg tot in Mosselbaai, haha
Luzanne was weer hier! Sept '12
By ons Nuwe Humewood Huis!! 1ste kuiergas!
Sien Voor
Lekker Hermanus toe gewees vir Walvisse !
Tannie Magda en Oom Floors
Hulle het by ons kom kuier in Pardis vir 3 dae.
Damien het hulle mal gesels, haha, en baie met Tannie magda geraas omdat sy rook
Damien kom huis toe, en Ouma kuier weer
Voor op is die details
Wynfees kuier
Sien hele storie voor en Al die fotos. Henning, Jolene, Bj, Luzanne
Wynfees Itinerary:
5-11 Jun’12
Die eerste Wynfees met my
as kapenaar! En Jaarlikse instelling van 2012 af!!
(Hopelik is ons sommer
volgende jaar heelwat meer wat saamgaan) – VERSEKER!! Dis verpligtend!! En Ons
bly in Montagu!!
Dinsdag:
Die groot trek na die Kaap –
Bj, Luzanne, Henning en Jolene
Aand: verwelkoming en Ete in
Big Bay
Woensdag:
7:00 Stap Lizelle en Luzanne
op strand, of nie! Want dit reen
Ontbyt en reg maak vir die
dag
Fire & Ice
Charlies Bakery
Cape Quarters
Lunch piekniek in Parlements
tuine met eekhorinkies (ja, die eekhorinkies is reeds bespreek, hulle sal daar
wees, haha) of die wat nie wil piekniek nie, kan lunch by Planetarium
V&A Wheel of
excellence
Sunset: Maestro’s restaurant
, kyk net, maar kan nie daar eet nie, gaan ‘Fish Bowl’ toe, haha– Alfie en
Onskuld en Beyla join ons
Donderdag:
7:00 Stap langs strand vir
die wat lus het, of nie, dit reen
Ontbyt en regmaak vir dag
Biscuit Mill winkels in die
reen
Butterfly / Bird world (Day’s
en Alf) / Cavendish Centre Shopping (Jvr’s + Jp en Beyla)
Clois Malverne wynplaas
ingeloer, Ek en Henning proe rooiwyn en Henning kry vir my en hom elkeen
botteltjie
JC Le Roux Champagne &
Nougat tasting in Stellenbosh!
Durban Hills deur ry
Groceries kry vir Robertson
Sunset: Eden on Bay op
strand, of nie, want dit reen, haha
Beplan bietjie plase ens vir
die wynfees
Aand: Chill by Pardis F201
en as julle regtig lus het
cocktail by Asoka of Hot chocolate by Sandbar, haha
Vrydag:
Robertson Wynfees hier
kom ons!
10:00 Montagu – Sit ons goed
in Chalets
Kry wyn paspoorte
en dan KUIER!!
LaVerne, Robertson, (en toe
gumboots koop) ,Platform 62, DeWetskloof,
Aand: Kaggel en Pasta met
rooi sous
Saterdag:
Suzelle en Dewald join ons J
Van Loveren, Arabella,
McGregor, Viljoensdrift (mandjies met lunch), Strictly Coffee,
BonCourage,Viljoenskroon, Excelsior, Zandvliet
Mis Nataniel heeltemal
Aand: Pasta en lekker wyn
Prime Circle by Arabella –
mis dit heeltemal om by kaggel te gaan sit en kuier in ons stunning plekkie
Sondag:
Verlaat Montagu vroeg oggend,
of nie – eers Rusticus dus eindig ons met 13 plase! (van die 52)
Houtbay Harbour market
(OmelleteJ)
Ry seepad terug Big Bay toe
en neem wit kombi’s af met die ipads
Seinheuwel
17:00 Hillsong Aanddiens !!!
Woohoo!! Blessing om julle saam na my kerk toe te vat!!
Century City, ek en Jolene
koffie by Woolies – Luzanne en Bj vir shopping
Toasted Cheese of chicken
& mayo snackwiches
Maandag:
Henning en Jolene vat Groot
trek terug Pretoria toe, met kar vol wyn
Kite surfing as weer dit
toelaat vir BJ, of nie, geen wind, so dan shop hulle maar verder
ChinaMall vir Jeans
Lunch by Cape quarter gekry
en heerlik kom eet op my stoep (met sonskyn)
Laaste shoppin vir matte
Website opsit vir Blessed
tennis Academy
JVR Egpaar vlieg terug
Pretoria toe
Gautengers gaan FLOU huistoe
gaan, verseker!!
- Carin
- Sien voor op blog
- My Moeder!
- Sien voor op blog
- My Sussie!
24 - 26 Mrt 2012
Hier is die Itinerary vir Luzanne se Kaap besoek
Sekere dinge is verpligtend, en die Opsionele Opsies is
gemerk met **· Oplaai en Verwelkoming by Lughawe
· Kusroete na Big Bay
· Inteken by Pardis F201
· Sonsondergang en Kaaskoek in Melkbos strant
· Stadsliggies kyk
· Strand stap & Moyo Cocktail
· Eet en slaap **
Sondag:
beveel opsionele opsie van Saterdag sterk aan, jy gaan energie nodig kry)
· 8:00 Hillsong in Century City
· Houtbay Harbour Market
· Kus roetes verby Camps Bay
· Cape Quarter & Cru Cafè
(jou man se kredietkaart saamneem**, sterk aanbeveling)
· Snack en wyn by Pardis F201
· Strand stap
· Slaap **
Maandag:
·
Alf se plek kyk
·
Butterfly world
·
Cavendish Shopping centre
(jou man se kredietkaart saamneem**, sterk aanbeveling)
·
Lughawe aflaai *********
(jou man se kredietkaart saamneem**, sterk aanbeveling)
Fotos sal binnekort volg!
- Adel New York het kom oorslaap!
- Suzelle en Keana
3-4 Mrt '12
Suzelle en Keana het die naweek van die Paarl af bietjie kom
kuier.
Keana het by haar maatjie gebly (naby my), en hulle het vir
Surf lesse gegaan by Eden on Big Bay (reg voor my), ons het op strand gesit en
dophou.
Ek en Suza het “n iets van alles gedoen, en Sondag was ons
Houtbay Harbor market en Kuns gallery
toe gewees. By oulikste plekkie geëet, Louigi’s. Eienaar is Italianer,
baie vriendelik, hy het tot gesing, te oulik.
Baie Nice!! - Martie
Lekker gekuier, lekker gelag (en lekker vensters gewas, haha).
Ek kan met gemak sè Old Biscuit Mill was ons hoogtepunt!
Marts was mal oor die wind wat in die aande hoorbaar was net buite my voordeur.., Alfie se tee en natuurlike my pragtige uitsig..
Thanks Marts, kuier was heerlik.
(Rolstoele sal nooit weer dieselfde wees nie, haha)
As jy weer kom sal die huis heeltemal reg en mooi wees.
Ok, ek weeet ek weet ek is biekie laat, maar soos hul se liewers laat as nooit :)
ReplyDeleteWaar begin ek oor my heerlike kuier by my swessie??
ReplyDeleteWat ek wel kan se, die van julle wat nog nie gaan kuier het nie - sjoe julle mis vresslik uit!! dit was die beste Kaap trippie ooit!
ek was so gedaan gekuier maar def die moeite werd!!! al wat my onder gekry het is die winkels, ai nee kyk, shop shop shop is al wat ek wou doen, hehe.
Dankie sussie die kuier was awesome gewees! Al die bederf en rondry! Die Kaap is defnitief DIE plek om by te gaan aftree, dink ons sien jou oor 15 jaar :)
Die beste kuier kom nou met die wynfees! Dit gaan awesome wees, en dis dasrem bietjie langer as jou vorige 3 dae EN Bj kom saam! ek mis hom, en kan nie wag dat hy kom kuier nie
Delete