Wednesday, 3 October 2012

Tuin Before en After

Ons 1ste tuin in die Kaap, en ons love hom, al is hy klein, hy is groot genoeg vir braai, kuier en speel en inkleur, en blokkies bou en en en, hahaha, Damien is mal oor Sy Tuin

BEFORE
niks behalwe Piesangbome
en natuurlik het Damien ook gehelp met die tuin, en gewerk dat die sweet loop..

Dis mos Sy tuin

AFTER, Voila!!

Bietjie moeite, paar blokke en Plastiek gras, hahahaha, jip, ek stofsuig my gras..

en die beste.. as ons trek, rol ons die gras op, pak klippe, en vat ons tuin saam.
"garden on the move", hahaha

en Damien het 'dink stoeltjie' in die hoek, wat hy op sit en dink of net lekker op die foon kekkel, gewoonlik met sy ouma..


1 comment:

  1. Dit stunning!!! Imagine ons maak ons tuin ook "garden on the move" ... dit sal histeries wees - ons sal 'n trek lorrie moet huur net vir die tuin ... whahahahahaha

    ReplyDelete