Thursday, 4 October 2012

Damien 100 dae en 100 cm!!

 5 Okt '12
Damien is 100dae in die Kaap, en ons het hom vanoggend gemeet, en hy is 1 meter hoog!
Hy is so gelukkig, hy het 2 cm gegroei.
Hy Love elke dag! (en ek 250 dae in die Kaap)
Die wat gereeld met hom oor die foon gesels, en sy fotos sien, sal verseker weet, dis die geval.
En hy word bietjie langer, en die arms en die voetjies word bietjie grootter, dit sien ek aan die hempies en skoene.

Ek het chocolate koek gekoop, en vannaand is dit nou lekker kuier en fliek toe vir sy 100


Piesangs was altyd sy gunsteling, maar nie in die Kaap nie, verseker Appels. Hy kan nie genoeg kry van appels nie.

2 comments:

  1. Volgende keer wil ek saam jou in die blommetjies gaan lê my skat!!!

    ReplyDelete
  2. ai tog, hy is mal oor sy blommetjies, en sy strand waarop hy altyd dans of sing, en sy Tafelberg.

    ReplyDelete