17 Maart 2012
50 Dae in die Kaap!! Tyd vlieg as jy jouself geniet
Jeanine is in Kaap vir werk, so toe besluit Suzelle ‘n
piekniek is goeie idée. Piekniekmandjie gepak, af strand toe hier by my, en
heerlik gekuier. Later lus vir koffie, en natuuuuurlik… Melkbos strant hier kom
ons. Koffie en iets lekkers op Melkbos strant. Dankie julle, dit was heerlike
dag.
No comments:
Post a Comment