3 Mrt '12
Ek wou nog altyd hier gaan fotos neem het, en dit was die
moeite werd. Volgende keer doen ek Rio Carnaval ! Met Zoom lens!
Sjoe, ek was eers baie skaam om fotos te neem, maar toe staan hulle so mooi vir die fotos, dat dit sommer vinnig glad nie pla nie..
Die fotos spreek vir hulleself..
Die detail op hierdie vlerke was ongelooflik, en dit was die
Mooiste vere, wat heeltyd so saggies in wind beweeg het, daai vlerke moes
fortuin gekos het, maar dit was Stunning!!
Die leer detail op die skouers was net so mooi met die studs op.
Die leer detail op die skouers was net so mooi met die studs op.
En plekke soos hier, wou ek staan en ween!! dat ‘n mooi man soos die, nie in dogtertjies
belangstel nie.. Sjoe, dis baie erg! maar moenie sy maatjie weggooi nie, net so aangenaam op die oog. Ons sal nog rukkie oor die 'Audi' man sug..
sommer net nog fotos
No comments:
Post a Comment