3 Mrt '12
Ek en Suzelle het besluit om die oggend na Hillsong na
Houtbay Harbour Market te gaan kyk
Dis kuns & Vars produkte mark in Houtbaai Hawe.Dis soos ‘mini biscuit Mill’ – Awesome!!
Ongelukkig mag mens nie binne fotos neem nie, maar ek kon darem so vinnige 1 of 2 fotos steel op my foon, dat julle darem idée kan kry.Hierdie mark is awesome! Daar is die mooiste goeters
Spaarvarkie afgeneem vir Bj en Luzanne. As julle hjom vol R5
de maak kan julle kar koop, hehe. Sy is Groot!
Buite die mark was klomp met orkes en 2 wat gedans het
toe so vinnige draai deur hawe self
En daarna is ons Kunsgallerye toe in hoofstraat. Baie weird goed, baie mooi goed en alles is Vrek duur, sjoe.. ongelukkig kon ek net buite fotos neem
Gaan kyk gerus wat ons binnekant gesien het, en kyk Asb na die pryse, dis erg
http://www.houtbaygallery.co.za/Main.asp?D=%7B4FF38720%2DDBED%2D4865%2DBC9B%2D3B4482C049F8%7D&PageType=ProductList&CategoryID=283
Die Mooiste mooiste skildery was die mees bekostigbaarste (R16000), en ook een van die min goed wat ek werklik in my huis sal hang.
Ryan Hewitt
" Just behind your eyesGaan kyk gerus wat ons binnekant gesien het, en kyk Asb na die pryse, dis erg
http://www.houtbaygallery.co.za/Main.asp?D=%7B4FF38720%2DDBED%2D4865%2DBC9B%2D3B4482C049F8%7D&PageType=ProductList&CategoryID=283
Die Mooiste mooiste skildery was die mees bekostigbaarste (R16000), en ook een van die min goed wat ek werklik in my huis sal hang.
Ryan Hewitt
just behind your feelings
is God
When you are calm
the whole universe of happiness
rocks beneath your consciousness
The whole universe talks to you"
No comments:
Post a Comment