1 Aug '12
Alfie se verjaarsdag val toe mooi op die dag wat ek trek. So, toe het ek en Merle bietjie gekonkel en gereël dat ons so deur die trek vir Alf 'n "surprise" Partytjie hou. So, hulle het deurgery van Betties af, en ons het sommer so tussen die trek en die bokse en die afpak en die deure uithaal om beddens in te kry, partytjie gehou. Balonne, koek, geskenke en alles.. te lekker. En Alfie het dit glad nie verwag nie, was groooot surprise, Alfie kon sy oë nie glo nie, haha
No comments:
Post a Comment