So, hier is vir die res van die mense wat nog nie kom kyk het nie.
Ek wou nie fotos laai voor my familie nie kom kyk het nie, en wynfees is verby, so hulle was hier!!
(wynfees blog volg binnekort)
Dis klein, en dit het nie garage nie, maar ek bly Heerlik!! met die Mooiste uitsig En stap afstand van die strand af.. Love it!!
(2 slaapkamer, 1 badkamer)
sitkamer uitkyk op stoep eetkamer |
By voordeur in sitkamer met my mooi mat kombuis |
Sjoe, maar die fotos wat jy opgesit is regtig awesome ... net soos jou huis ... en jou huis voel soos my ander HOME!!!
ReplyDeleteDankie Nig. Ek dink ook dis mooi, veral die uitsig. Wat 'n blessing.
ReplyDeleteBly my huis voel soos jou 2de huis, al is dit 1475km uitmekaar uit, hehe